OPVOLG: NFM Studios word opgegradeer!

Dit woel omtrent in RadioNFM! Die radio stasie is steeds besig met opgraderings. Mark Francis vertel dat hulle vandag besig is met die voordeur, sowel as om die "mixing desk" uit mekaar te haal sodat nuwe 'n plafon ingesit kan word.…

Verkragter sluip deur venster

'n 28-jarige man sal na verwagting vandag, Dinsdag 21 September, in die Mothibistad-landdroshof op 'n aanklag van verkragting verskyn. Daar word beweer dat die verdagte op Maandag, 20 September, toegang tot die slagoffer se huis verkry…

Verdagtes verskyn in hof

Twee polisielede van 37 en 31 jaar verbonde aan Kuruman-misdaadvoorkomingseenheid sal na verwagting op Dinsdag, 21 September 2021, voor die hof verskyn op aanklagte van gewapende roof, poging tot moord en ontvoering. Die sersant en…