Kom vier 16 Junie 2017 saam met Radio NFM 98.1 en Hemelbesem

16 Junie 1976 – 16 Junie 2017 41 jaar later is daar baie wat kan gedoen word om ons Jeug se toekoms te verbeter. Kom vier saam met RadioNfm 98.1 in samewerking met Hemelbesem n troste Jeugdag van rym en Afrikaans, n boek bekendstelling en optredes deur verskeie plaaslike kustenaars wat U sal vermaak.

Jeugdag Vieringe: Radio NFM 98.1 in samewerking met Lapa Uitgewers bring vir u in Namakwaland HemelBesem ( Simon Witbooi ) se boekbekendstelling 16 Junie @ Springbok lodge 10h00 vm waar die Afrikaanse Rymkletser Hemelbesem oftewel Simon Witbooi teenwoordig gaan wees om self sy boek sal onderteken en meer vertel oor sy boek. N optrede met Hemelbesem volg die namiddg 15h00 – 17h00 by die polisie Klubhuis / Bluelight Sportsbar te Springbok met Hemelbesem Afrikaanse Rymkletser asook vele plaaslike kunstenaars soos Ruark Daniels RJ Entertainment en vele meer van Springbok en omgewing: LAPA kondig met trots aan dat HemelBesem, die hip-hopkunstenaar en skrywer van God praat Afrikaans, 25 April 2017, ’n baie spesiale WoordTROfee gekry het.
Sy boek, God praat Afrikaans, was onder die top 10-verkopers by die US Woordfees se ATKV-boekwinkel.

1 thought on “Kom vier 16 Junie 2017 saam met Radio NFM 98.1 en Hemelbesem

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *