Radio NFM Nuus

Die betroubare stem van die Namakwa mense

Onderwyspos op  Vioolsdrift (Namakwa distrik – Noord Kaap)

Vioolsdrift VGK Primêre Skool is dringend opsoek na ‘n addisionele opvoeder vir die Grondslag fase: grade 1, 2 en 3

Die persoon kan onmiddellik begin tot en met 31 Desember 2019.

Vir enige navrae skakel  027 761 8717 / 082 642 6450

Please follow and like us:
Dagboek

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Live Updates COVID-19 CASES