LUISTER: AKTV Richtersveld markdag

ATKV-Richtersveld se jaarlikse markdag beloof om vanjaar groot opwinding te beid met verskeie vermaaklikheid.

Die markdag wat vroeër Bekend gestaan het as ‘n kunsdag bied steeds ‘n platform vir plaaslike vroetel-vingers om hul hand gemaakte kunswerke hier uit te stal.

Verrigtinge skop af op Port Nolloth, 26 Oktober op die Strandfront.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *