Nababeep inwoner vermis
Jeremy Engelbrecht (28) van Nababeep is vermis. Foto: Verskaf

‘n Inwoner van Nababeep, die 28-jarige Jeremy Engelbrecht is gister by die polisie as vermis aangemeld.

Engelbrecht was laas op Maandag 4 November gesien.

Hy was laas gesien in ‘n swart sweetpak broek, swart t-hemp en tekkies. Hy is lank, skraal, donkerbruin velkleur, swart hare en het ‘n snor.

Enige persoon met inligting oor Jeremy kan die Nababeep hospitaal skakel op 027 713 8360.

Please follow and like us:
error
News

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *