Radio NFM Nuus

Die betroubare stem van die Namakwa mense

Koperdief in die hof
Illustrasie foto: Igor Sokolov on Unsplash
NOORD-KAAP – Die polisie op Bothitong het ‘n 40-jarige man van Cassel-dorp op Bothitong in hegtenis geneem in verband met die diefstal van koperkabels.
‘n Provinsiale woordvoerder, Brigadier Mohale Ramatseba het gesê die verdagte is Vrydagoggend omstreeks 10:00 in hegtenis
Ramatseba sê die polisie het inligting ontvang oor die koperkabels.
“Die inligting was opgevolg en gelei het tot die inhegtenisneming van die verdagte.”
Die geskatte waarde van die koper beloop bykans R13 000.
Die ondersoek duur voort en die verdagte sal na verwagting vandag in die landdroshof op Mothibistad verskyn.
Please follow and like us:
News

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Live Updates COVID-19 CASES