Radio NFM Nuus

Die betroubare stem van die Namakwa mense

Listen Live
Pa verdrink dogters- toe homself
Illustrasie foto: Tim Marshall on Unsplash

Die polisie se reddingspan op Upington het verlede week die liggame van twee meisiekinders tussen die ouderdomme van 4- en 8-jaar oud in ‘n kanaal ontdek.

Hul pa se liggaam is die volgende dag op 6 Desember in die kanaal gevind.

Brigadier Mohale Ramatseba, ‘n provinsiale woordvoerder, het gesê die polisie ondersoek die voorval.

Ramatseba sê die voorlopige ondersoek toon dat die [pa] glo in ‘n twis was met sy romantiese maat voordat hy homself en sy twee meisie-kinders in die kanaal afgegooi het.

Die ondersoek duur voort.

Please follow and like us:
News

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Live Updates COVID-19 CASES