Radio NFM Nuus

Die betroubare stem van die Namakwa mense

Trok-ongeluk buite Carolusberg
Foto: Jason Milford

’n Trok het Donderdag-nammidag op die N14, net buite Carolusberg van die pad af gerol nadat die drywer glo beheer oor die voertuig verloor het, het toeskouers laat hoor.

Radio NFM Nuus het vertroulik verneem dat die drywer na die Dr. Izak van Niekerk hospitaal geneem is vir mediese behandeling.

Die trok het aardstowwe vervoer.

Die polisie kon nie bereik word vir kommentaar nie.

Please follow and like us:
News

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Live Updates COVID-19 CASES