Radio NFM 98.1

Die stem van die Namakwa mense

Okiep man vermis
Gert Watson - Oudeman Foto: verskaf

Okiep – Die 55 jarige Gert Watt, beter bekend as Oudeman, is vroeër by Radio Nfm as vermis aangemeld.

Watson is woonagtig in Rooiwinkel en was laas gesien op Maandag, 10 Februarie om 08:00 die oggend.

Hy was werksaam op ‘n plaas op Witbank.

Hy was laas gesien in ‘n blou oorpak en ‘n rooi pet.

Enige persoon wat inligting het rondom Watson kan kontak maak met sy broer, Vlekkie Watt by 073 952 6049.

Please follow and like us:
News

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *