Radio NFM Nuus

Die betroubare stem van die Namakwa mense

19-Jarige man verkrag 48-jarige man
Illustrasie foto: by Javardh on Unsplash-

Franco Jerome Sophe (19) deur die De Aar streekhof tot 20-jaar gevangenisstraf opgelê nadat hy skuldig bevind is vir die verkragting van ‘n 48-jarige man en aanranding van ‘n 14-jarige meisie.

‘n Woordvoerder vir die polisie, Kaptein Olebogeng Tawana het gesê tydens die verhoor het dit aan die lig gekom dat die verdagte in April 2017 in die huis van die 48-jarige slagoffer gestorm- en ‘n mes op hom gerig voordat hy hom verkrag het.

Sophe is toe op borgtog vrygelaat en daarna, in Junie 2019 het hy ‘n 14-jarige meisie aangrand en haar ernstig beseer.

 

Please follow and like us:
News

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Live Updates COVID-19 CASES