Radio NFM Nuus

Die betroubare stem van die Namakwa mense

Listen Live
Man in hof vir moord op sy vrou
Illustrasie Foto: Fernando @cferdo on Unsplash

‘n 48-jarige man op Noupoort is in hegtenis geneem in verband met die moord op sy vrou.

“Die slagoffer is op 14 Junie dood verklaar nadat sy kopbeserings opgedoen het.”

Die motief vir die moord is nog nie vasgestel nie.

Polisie woordevoerder, Brigadier Mohale Ramatseba, bevestig ook dat die verdagte reeds op 17 Junie voor die landdroshof in Noupoort verskyn het.

Die saak is tot 23 Junie uitgestel vir ‘n formele borgtogaansoek

Die polisie se ondersoeke duur voort.

Please follow and like us:
News

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Live Updates COVID-19 CASES