Browsing Category
NFM Podgooi
Noord-Kaap skole gerat vir 2021 akademiese jaar
"Skoolhoofde van verkeie skole word gemaan vir 'n 100% inhandiging van handboeke."
Ramaphosa lys Covid-19 ‘hot-spots’
"Onverantwoordelike optrede kan lei tot tweede golf van Covid -19"
Nama Khoi regsgebied bevestig nog ‘n geval van Covid-19
"Nog 39 persone in die Noord-Kaap positief getoets vir corona virus"
Miss Fierce steeds in goeie gees, na sy positief toets vir COVID-19
"Miss Fierce het die toets as ongemaklik beskryf, en 'n beroep op gemeenskappe gedoen om asseblief veilig te wees en die gesondheidsprotokolle noukeurig en deeglik te volg."
Noord-Kaapse brande ten sterkste veroordeel
"Sy het gesê die hartseer en swart toneel van die uitgebrande veld, het uitgestaan terwyl sy oor die geaffekteerde gebiede gevlieg het."
Shudufhadzo Musida aangewys as Mej. Suid-Afrika 2020
"Shudufadzo Musida is Saterdagaand in die Moederstad, gekroon as Mejuffrou Suid-Afrika 2020."
Plaaslike omroeper nou ‘n #Top20Finalist in #MissDragSouthAfrica2020 kompetisie
"Ek wil dien as ‘n plaaslike, provinsiale en nasionale banier van hoop, asook 'n agent vir verandering."
“Home Food Gardens” -projek is hier om lewens te verbeter
"Step Up Foundation het gevoel dat dit net nie genoeg sal wees om 'n kospakkie aan 'n huishouding te oorhandig, wat in die volgende week gaan op wees nie."
Namaqualand Academy of Performing Arts brei uit!
"Tot op hede, het Wiese net kinders tussen die ouderdomme van drie- tot ses-jaar op Springbok afgerig."