N groot week van die Soupdrive met 2 dorpe per dag oor 3 dae

Tuesday 11 July The Radio NFM Soupdrive Team will heading to Kommagas & Buffelsrivier with a Live broadcast from 11am. The NFM Soupdrive campaign is to engage business and non profit organizations together with community to come together and fight against poverty.

Bulletrap & Fonteinjie kry die NFM Soupdrive Span te sien in jou dorp 12 Julie regstreeks vanaf 11uur. Bulletrap in Botterblom Straat vanaf 11uur die oggend & Fonteinjie Gemeenskaps saal vanaf 2uur Middag. NFM Soupdrive in Vaalhoek & Rooiwinkel Donderdag 13 Julie vanaf 12h30. Rooiwinkel wees gereed vir die Soupdrive Span vanaf 12h30 die middag & Vaalhoek vanaf 2uur die middag met n regstreekse uitsending op Radio NFM 98.1.

         

Steinkopf jou beurt Saterdag 15 Julie by Ubuntu Centre vanaf 3uur die middag met n regstreekse uitsending. Dan kom geniet die aand saam met die Smartvision Band en NFM vir lekker aand van dans & musiek by die Steinkopf Gemeenskaps Saal vanaf 7uur die aand.

Thanks to all current sponsors and people who donated to keep the soupdrive team on the road. . ALEXKOR RMC; SPRINGBOK SUPERSPAAR; OK SPRINGBOK, OK OKIEP; OKIEP SLAGHUIS; MAKWA GROOT HANDELAAR; WEST COAST RESOURCES; STEVEN & DALEEN CLOETE! JOHANNES & ROSY CLOETE VAN BERGSIG & DOMINIC PORT NOLLOTH SUPER SPAAR. Okiep vulstasie en Steinkopf garage dat hulle Radio NFM op die pad hou gedurende die Soupdrive 2017 Veldtog en dit moontlik maak om die verskeie dorpe besoek.
GROOT DANK AAN ALMAL BETROKKE BY DIE NFM SOUPDRIVE 2017

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *