Radio NFM Nuus

Die betroubare stem van die Namakwa mense

Noord Kaap nou op 40 Covid-19 gevalle

Noord Kaap nou op 40 Covid-19 gevalle

“Dit laat elf aktiewe positiewe mense in die Noord Kaap.”

Ouers van matrieks bekommerd oor heropening van skole

Ouers van matrieks bekommerd oor heropening van skole

“Al kom staan die minister met sy weermag voor my, ek sal nie my kind skool toe stuur nie.” 

Polisie vang koperdief en dwelmhandelaar in Kimberley

Polisie vang koperdief en dwelmhandelaar in Kimberley

‘Albei verdagtes het vandeesweek in die Kimberley-landdroshof verskyn op verskeie aanklagte.’

Man gearresteer vir die besit van gesteelde goedere

Man gearresteer vir die besit van gesteelde goedere

‘Die verdagte is in hegtenis geneem en word tans aangehou vir die besit van vermoedelik gesteelde goedere.’

Dokter in Kimberley toets positief vir COVID-19

Dokter in Kimberley toets positief vir COVID-19

‘Die Sol Plaatje-munisipaliteit se gesondheidspanne het oornag gewerk om die Robert Sobukwe Mangaliso-hospitaal te ontsmet.’

Kimberley winkel-eienaar in hof vir onwettige siggarette

Kimberley winkel-eienaar in hof vir onwettige siggarette

‘Die verdagte is in hegtenis geneem omdat hy die Rambestuurregulasies verontagsaam het en in besit was van onwettige tabakprodukte.’

Polisie vind dwelms versteek in rekenaar

Polisie vind dwelms versteek in rekenaar

‘Die dwelms het ‘n beraamde straatwaarde van R133 000.’

Noord-Kaap bevestig eerste COVID-19 sterfte

Noord-Kaap bevestig eerste COVID-19 sterfte

“Die Noord-Kaap provinsie het intussen sy eerste sterfte aangeteken.”

Okiep Hoërskool gaan gebuk onder misdaad

Okiep Hoërskool gaan gebuk onder misdaad

“Dit is kommerwekkend, omdat dit die skoolgemeenskap  se eie kinders is wat dit doen.”

Noord-Kaap verwelkom 11 Kubaanse dokters

Noord-Kaap verwelkom 11 Kubaanse dokters

Hulle sal met hul take begin na hul weeklange oriëntasie- en na verskillende distrikte uitgestuur word.

Live Updates COVID-19 CASES