Radio NFM Nuus

Die betroubare stem van die Namakwa mense

Listen Live
OPVOLG: Nog twee in hof vir bedrog en korrupsie in Kimberley

OPVOLG: Nog twee in hof vir bedrog en korrupsie in Kimberley

“Godfrey Moncho is borgtog van R10 000 toegestaan ​​terwyl Naledi Moncho op borgtog van R5000 uit is.”

Man 20 jaar gevonnis vir verkragting van minderjariges

Man 20 jaar gevonnis vir verkragting van minderjariges

“Tshegodikae is op dieselfde dag skuldig bevind en tot twintig jaar gevangenisstraf gevonnis.”

Twee swaar gestraf vir verkragting

Twee swaar gestraf vir verkragting

“Mothupi het daarna die slagoffer probeer verkrag, maar sy pogings was onsuksesvol, aangesien die slagoffer geveg het teen beide die verkragters.”

Noord-Kaap COVID-19 infeksies nou meer as 800

Noord-Kaap COVID-19 infeksies nou meer as 800

“Ses pasiënte in die Noord-Kaap het hul stryd teen die virus verloor, maar 237 persone het van die virus genees.”

Drie in hof vir dwelmhandel

Drie in hof vir dwelmhandel

“Tydens deursoeking van die perseel, het die polisielede 80 gram tik en Mandrax-tablette gevind en gekonfiskeer.”

Agt in hof vir bedrog en korrupsie in Kimberley

Agt in hof vir bedrog en korrupsie in Kimberley

“Daar is bevind dat die korrekte prosedures nie gevolg was toe kontrakte aan die diensverskaffers toegeken is nie.”

Polisie konfiskeer R200k se Khat-dwelms in Kimberley

Polisie konfiskeer R200k se Khat-dwelms in Kimberley

“Die beraamde straatwaarde van die dwelms beloop R200 000.”

Drie vas vir verkragting van 7-jarige dogter

Drie vas vir verkragting van 7-jarige dogter

“Die drie verdagtes sal vandag voor die Kimberley-landdroshof verskyn.”

Noord-Kaap COVID-19 infeksies nou meer as 700

Noord-Kaap COVID-19 infeksies nou meer as 700

“Die provinsie se bevestigde COVID-19 gevalle het met 48 nuwe infeksies toegeneem van 686 na 734.”

Man vas vir verkragting van 5-jarige dogter

Man vas vir verkragting van 5-jarige dogter

“Die kind se beproewing is op 1 Julie ontbloot en die polisie is ontbied.”

Live Updates COVID-19 CASES