Registrasies nou oop by Namakwaland Kampus
Foto: Facebook

OKIEP – Registrasies is tans oop by die NCR TVET Kollege Namakwaland Kampus.

Voornemende studente word dus aangemoedig om nou al hul plekke te verseker om te studeer tydens die 2020 akedemiese jaar.

Whitlow, ’n lektor verbonde aan Namakwaland kampus se dat beurse beskikbaar is vir voltydse Studente sowel as persone wat korrespondeer.

Voornemende studente word aangemoedig om die kampus te besoek waar hulp verleen gaan word met die fisiese asook aanlyn registrasies.

Indien studente nie in die Nama Khoi diensarea woonagtig is nie kan hulle gebruik maak van soekenjins om aanlyn te registreer.

Nuus

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Content is protected !!