Radio NFM noodverligtingsprojek

“Ons kan ons nie blindstaar nie. Baie van hierdie mense weet nie waar hul volgende maaltyd vandaan gaan kom nie. En hoe moet hulle gaan soek? Hulle staar ook die moontlikheid van arrestasie in die gesig as hulle op straat gekry word deur die polisie.”

error: Content is protected !!