Gariep Mediclinic toon 400% toename in hospitalisasies Marsilino MacDonald Jan 13, 2021 0 "Die Gariep Mediclinic gebruik ook nou meer suurstof as gevolg van Covid-19 - minstens 1.2 ton word per dag gebruik."