“Die Nama Khoi regsgebied het gister 35 nuwe gevalle bevestig, met 27 nuwe gevalle op Saterdag.”
“Alle kliënte moet asseblief veilig en waaksaam wees, om die verspreiding van COVID-19 hok te slaan.”
“Die Noord-Kaapse Departement van Gesondheid het huidiglik ‘n totaal van 95 nuwe ambulanse.”
“Ramaphosa gaan landsburgers opdateer oor die land se reaksie op die COVID-19 pandemie, noudat die land in ‘n tweede vlaag van infeksies verkeer.”
“Ons jongste statistieke bevestig egter dat die land nou in ‘n tweede golf van COVID-19 infeksies verkeer.”
“#MatricRage-byeenkomstes is partytjies wat deur matrikulante bygewoon word, om die einde van hul matriekjaar en skoolloopbaan te vier.”
“Die besluit is van krag tot volgende jaar, 03 Januarie.”
“Die Nama-Khoi regsgebied het huidiglik 167 aktiewe gevalle van die virus.”
“Nehawu het vroeër aangekondig en die departement skriftelik in kennis gestel, dat sy lede voort sal gaan met hul sloerstaking totdat die departement voldoen aan hulle eise.”
“Dit het aan die lig gekom dat gemeenskapslede steeds oormekaar kuier en by hierdie aangeleenthede glad nie die COVID-19 veiligheidsmaatreëls volg nie.”