“Die departement doen ook ’n beroep op ouers, om af te skaal op hul kinders se daaglikse aktiwiteite en om ’n gunstige klimaat vir studie by die huis te skep.”
“Miss Fierce het die toets as ongemaklik beskryf, en ‘n beroep op gemeenskappe gedoen om asseblief veilig te wees en die gesondheidsprotokolle noukeurig en deeglik te volg.”
“Die Nama-Khoi regsgebied het 102 aktiewe gevalle van die koronavirus.”
“Die Nama-Khoi regsgebied het 156 aktiewe gevalle van die koronavirus.”
“Die Nama Khoi regsgebied het 154 aktiewe gevalle van die koronavirus.”
“Die Nama Khoi regsgebied het 149 aktiewe gevalle van die koronavirus.”
“Dit is dieselfde gees wat ons moet hê om alle ander sosiale en gesondheidsongesteldhede wat ons samelewing in die gesig staar, te bestry, insluitend geslagsgebasseerdegeweld.”
“Dit laat die Nama-Khoi regsgebied, met ‘n totaal van 110 aktiewe gevalle van die koronavirus.”
“Die oorledene moet na die naaste gesondheidsfasiliteit geneem word, voor hulle na ’n lyksbesorger gaan. Die liggaam moet eers ’n ondersoek deurgaan, om seker te maak dat dit nie COVID-19 het nie.”
“Dit is ondanks die feit dat meer as 12 000 gevangenes, met die aanvang en tydens die nasionale grendelstaat, vrygelaat is.”