NK Premier vier Globale Etiekdag Marsilino MacDonald Oct 22, 2020 0 "Etiese mislukkings deur instellings of beroepe het ingrypende gevolge. Dit kan maklik van skandale, in wêreldwye krisisse ontaard."
Saul maan inwoners om versigtig te wees vir COVID-19 Marsilino MacDonald Sep 21, 2020 0 "Die Nama-Khoi regsgebied word steeds as 'n brandpunt in die Namakwa-distrik geklassifiseer, daarom is die nakoming van die veiligheidsmaatreëls van kardinale belang."
Zolile Monakali ingesweer as nuwe LUR vir Onderwys in Noord-Kaap Marsilino MacDonald Sep 17, 2020 0 "Monakali bring 'n magdom ervaring saam, wat sal verseker dat die kwaliteit van onderwys, regoor die provinsie verbeter word."
Renosterberg munisipale raad gister amptelik ontbind Marsilino MacDonald Sep 8, 2020 0 "'n Administrateur sal aangestel word totdat 'n nuwe munisipale raad verkies is."