Radio NFM 98.1

Die stem van die Namakwa mense

  • Plaaslike nuus
  • Dagboek
  • Munisipaliteit
  • Skole
  • Sport

Tag: Jason Milford

  • Home
  • Jason Milford
VIDEOS: Concordia bejaarde-sentrum ontvang groot skenking
Van links is: Bertie Saal, Marcelino Cloete, Lucinda Mason, Anthony Diergaardt, tannie Tilly Cloete en Darren Burgess. Foto: Niruscha van Neel.
  • December 5, 2019
  • Jason Milford

VIDEOS: Concordia bejaarde-sentrum ontvang groot skenking

“Ons wil baie graag ’n verskil maak in ons gemeenskap en ons waardeer hierdie tipe gebare opreg.” read more

Share on:
WhatsApp
Please follow and like us:
error
Calvinia polisie trek dwelmsmous vas
Dwelms en kontant wat deur die Calvinia polisie gekonfiskeer is. Foto: Verskaf.
  • December 5, 2019
  • Jason Milford

Calvinia polisie trek dwelmsmous vas

“Die inligting is onmiddellik geoperasionaliseer, wat gelei het tot die inhegtenisneming van die vermeende dwelmhandelaar.” read more

Share on:
WhatsApp
Please follow and like us:
error
Nababeep polisie reik uit na persone met gestremdhede
Die Nababeep polisie het weggooi doeke aan Radio NFM oorhandig. Fotos: Jason Milford
  • December 4, 2019December 4, 2019
  • Jason Milford

Nababeep polisie reik uit na persone met gestremdhede

“Ons by die Nababeep polisie wil ook ons deel vir ons gemeenskappe doen wat ons bedien.” read more

Share on:
WhatsApp
Please follow and like us:
error
VIDEO: Stille protes op Bergsig vir moorde van vroue
Vroue van die distriksmunisipaliteit het deelgeneem aan die stille betoging op Bergsig. Foto: Jason Milford
  • December 4, 2019
  • Jason Milford

VIDEO: Stille protes op Bergsig vir moorde van vroue

Betogers was in swart geklee met swart kleefband om hul monde. read more

Share on:
WhatsApp
Please follow and like us:
error
Korrektiewe beampte in hof oor beweerde verkragting
Illustrasie foto: Luis-Galvez
  • December 4, 2019
  • Jason Milford

Korrektiewe beampte in hof oor beweerde verkragting

Na bewering het die beampte, verbonde aan die Tswelopele Maksimum Korrektiewe Sentrum in Kimberley, die slagoffer omstreeks 03:45 tydens vroeë oggendure verkrag. read more

Share on:
WhatsApp
Please follow and like us:
error
Vioolsdrif rekord-temperatuur ongeldig verklaar
  • December 3, 2019
  • Jason Milford

Vioolsdrif rekord-temperatuur ongeldig verklaar

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het besef dat as die rekord korrek is, dit 'n nuwe nasionale rekord vir Suid-Afrika sou beteken. read more

Share on:
WhatsApp
Please follow and like us:
error
Beweerde dronkbestuurder in hegtenis geneem
Illustrasie foto: Oscar Nilsson on Unsplash
  • December 3, 2019
  • Jason Milford

Beweerde dronkbestuurder in hegtenis geneem

“Die bestuurder van die Polo is in hegtenis geneem omdat hy glo onder die invloed bestuur het.” read more

Share on:
WhatsApp
Please follow and like us:
error
Trok slaan aan die brand op N7
'n Trok het Sondag aan die brand geslaan nadat dit omgeslaan het. Fotos: Verskaf
  • December 2, 2019December 2, 2019
  • Jason Milford

Trok slaan aan die brand op N7

Die ondersoek duur steeds voort. read more

Share on:
WhatsApp
Please follow and like us:
error
Vier verdagtes agter tralies vir moord
Illustrasie foto: Lacie Slezak on Unsplash
  • December 2, 2019
  • Jason Milford

Vier verdagtes agter tralies vir moord

“Die naasbestaandes moet nog in kennis gestel word, en die naam van die oorledene kan nie aan die publiek bekend gemaak word nie.” read more

Share on:
WhatsApp
Please follow and like us:
error
Man verkrag 11-jarige seun
Illustrasie foto: Michał Parzuchowski on Unsplash
  • November 29, 2019
  • Jason Milford

Man verkrag 11-jarige seun

“Hy was in die huis van sy vriend in Phomolong, in Galeshewe, versteek.” read more

Share on:
WhatsApp
Please follow and like us:
error

Posts navigation

1 2 3 … 9 »

Recent Posts

  • Namakwa kinder-en jeugsentrum hê pret op familiedag
  • VIDEOS: Concordia bejaarde-sentrum ontvang groot skenking
  • Studie oor vroeë MIV-behandeling toon afname in infeksie
  • Harte oop vir boere in Namakwa met droogtehulp
  • Calvinia polisie trek dwelmsmous vas

Nuuswenke

Vir enige nuuswenke in jou gemeenskap, stuur ‘n WhatsApp boodskap aan ons by: 0823564862

Copyright © 2019 Radio NFM 98.1 - WordPress Theme : By Sparkle Themes