VIDEO: Mynreuse woon Imbizo by in Kaapstad
Vedanta Zinc International by die Imbizo in Kaapstad. Foto: Facebook.

Die wêreld se grootste mynbeleggingsgeleentheid vind vandag plaas in Kaapstad waar mynreuse, insluitend Vedanta Zinc International se sprekers hul planne vir die bedryf vir 2020 gaan deel – asook die huidige vordering van projekte wat reeds geoogmerk was.

Radio NFM se Lyntjie Jaars het dié geleentheid bygewoon: Sien video:

 

Nuus

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Content is protected !!