Radio NFM 98.1

Die stem van die Namakwa mense

Luister: Nama kultuurfees skop af op Pella

Die vyfde jaarlikse Nama Kultuur fees skop vandag af op Pella ter viering van die kultuur en tradisies van die Nama-volk.

Die fees is daarop gemik om die nama kultuur te herleef.

Die voorsitter van die Pella Nama Kultuur fees, Bertie Saal sê Vedanta Zinc International lewer finansiële bydraes tot die fees as deel van die maatskappy se maatskaplike verpligtinge in die streek.

Die Noord-Kaap se Premier, Zamani Saul, word ook verwag om sy ondersteuning te bied.

Please follow and like us:
News, Reis en toerisme

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *