Radio NFM 98.1

Die stem van die Namakwa mense

Saul reageer op die misdaad statistieke

Die Noord-Kaap se premier, Zamani Saul het vandeesweek gereageer op die jaarlikse misdaad-statistieke wat verlede maand vrygestel is. 

Terwyl die statistieke ‘n 5.3% afname toon in moord in die provinsie – is die premier bekommerd dat misdrywes soos  huisbrake en roof direk met swak sosio-ekonomiese toestande verbind word.

Die vrystelling van die misdaadstatistieke voorsien ‘n barometer om te meet of die provinsie op die regte pad is om die veiligheidsekuriteit en ontwikkeling van mense te verseker – het Saul gesê.

Die premier is van mening dat dit bied ook belangrike statistieke en aanwysers oor waar die provinsiale regering moet verbeter.

Please follow and like us:
News

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *