Radio NFM 98.1

Die stem van die Namakwa mense

Vrou glo deur eie dogter doodgesteek
Illustrasie foto: Lacie Slezak on Unsplash

BERGSIG: ‘n 49-Jarige vrou van Bergsig is oor die naweek dood nadat haar eie dogter haar glo met ‘n mes gesteek het.

‘n Provinsiale woordvoerder vir die polisie, Kaptein Olebogeng Tawana het die voorval bevestig.

Tawana sê ‘n 26-jarige vrou is in hegtenis geneem en sal op die Springbok landdroshof verskyn op ‘n klagte van moord.

“Na bewering het die verdagte ‘n 49-jarige vrou doodgesteek. Die voorval het Saterdag in die Springbok-ongewing gebeur,” het Tawana gesê.

Please follow and like us:
News

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *