Radio NFM Nuus

Die betroubare stem van die Namakwa mense

VIDEO: Suid-Afrikaners vasgevang weens China-Coronavirus
Illustrasie foto: CDC on Unsplash

Suid-Afrikaners wat as onderwysers werksaam is in China is op hul vyfde dag vasgevang op die Wuhan-lughawe in China nadat ‘n groot deel van die provinsie vandeesweek onder kwarentein geplaas is.

Alle vlugte vanuit Wuhan, waar die coronavirus uitgebreek het, is gestaak

‘n Dodelike virus het uitgebreek en 56 lewens is reeds geeïs en bykans 2000 mense is met die virus besmet, luidens internasionale berigte.

Sommige Suid-Afrikaners wat op die lughawe vasgevang is het laat hoor dat hulle nie meer kos of water het nie – en kan ook nie bekostig om dit te koop nie.

Verskeie departementele woordvoerders kon bereik word vir kommentaar nie.

 

Please follow and like us:
News

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Live Updates COVID-19 CASES