Radio NFM Nuus

Die betroubare stem van die Namakwa mense

Listen Live
LUISTER: Noord-Kaap nòù 25 COVID-19 gevalle
Illustrasie foto: Macau Photo Agency on Unsplash.

Gevalle van die Koronavirus in die Noord-Kaap het toegeneem, ondanks streng maatreëls wat in plek gestel is om burgers te beskerm.

Die jongste getal is gister deur die minister van gesondheid, Zweli Mkhize op 7220 bevestig.

Die totale sterftes staan tans op 138 en die herstelde pasiënte het tot 2746 gestyg soos op 02 Mei.

Die LUR vir gesondheid in die provinsie, Mase Manopole het onlangs in ’n verklaring haar misnoë en kommer uitgespreek oor die toename in COVID-19 gevalle.

Manopole het gesê die gevalle kan toegeskryf word aan die verontagsaming van die toepassing van sosiale distansiëring.

Monopole het intussen gevra dat inwoners hul samewerking gee- en die regulasies stiptelik volg om die pandemie te bestry.

 

Please follow and like us:
News

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Live Updates COVID-19 CASES