"Alhoewel hierdie span nie so aktief kan wees nie, probeer hulle steeds hul bes om bewusmaakingsveldtogte aan die lewe te hou en geld in te samel om kanker-pasiёnte te ondersteun."
"Produsente in die droogtegeteisterde Noord-Kaap is ook ontneem daarvan om tydens ramptoestande by hul plaaslike munisipaliteite te gaan beding, om tydelike verligting gekry in terme van belasting, omdat ’n boer nie finansieёl in staat is…
"Sommige van die terme kan egter verwarrend wees, daarom is dit belangrik om die terminologie te verstaan en sodoende die virus ook beter te verstaan."