"Iemand met die inligting of iemand wat weet van 'n vermiste persoon, wat by hierdie beskrywing pas, word versoek om die naaste polisiekantoor of die ondersoekbeampte, Konstabel Tsaone Motshware te kontak by 082 495 4615."
"Belangstellendes kan aansoekvorms op die Nasionale Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling se webtuiste kry, by; www.dalrrd.gov.za, of by die departement se distrikskantore, vóór 16 November 2020."