"Mabesa is in Februarie op Galeshewe, in die Noord-Kaap, in hegtenis geneem nadat hy die 33-jarige slagoffer en haar vriendin slaapplek aangebied het, na 'n aandjie uit by 'n plaaslike taverne"
"Vandag dra NFM Nuus nie net swart in solidariteit van die 16 dae van aktivisme program nie, maar ook in herinnering aan COVID-19 pasïente, wat gesterf het weens die virus."