Covid-19 gevalle neem toe met 45 in die Namakwa-distrik
"Die 45 nuwe gevalle was geallokeer vir die Hantam-distrik met 'n addionele 15, 3 vir Khai Ma, een vir die Kamiesberg plaaslike munisipaliteit en 26 nuwe gevalle in die Nama-Khoi regsgebied."