35 Nuwe Kovid-19 Gevalle Vir Namakwa-Distrik

0

In die jongste verslagperiode is daar 35 nuwe Kovid-19 gevalle vir die Namakwa-distrik aangemeld nie.

Die Namakwa-distrik se kummulatiewe totaal staan op 13 729, die sterftesyfer is 131, met 12 685 genesings en diè distrik het 913 aktiewe gevalle.

In die Noord-Kaap is 113 nuwe KOVID-19 gevalle aangemeld deur die ministerie van gesondheid, wat die kummulatiewe totaal in die provinsie te staan bring op 91 864.

Die totaal sterftes in die provinsie weens KOVID-19-komplikasies staan op 2 230.

Sowat 87 523 persone het genees van die virus en laat die provinsie met 2111 aktiewe gevalle.

Leave A Reply

Your email address will not be published.