4 nuwe Kovid-19 gevalle vir die Namakwa-distrik aangemeld

"Die gevalle is toegeken aan Nama Khoi regsgebied (3) en Khâi Mai (1). "

0

In die jongste verslagperiode is ‘n totaal van 4 nuwe Kovid-19 gevalle vir die Namakwa-distrik aangemeld.

Die gevalle is toegeken aan Nama Khoi regsgebied (3) en Khâi Mai (1).

Namakwa-distrik se kummulatiewe totaal staan op 13 231, die sterftesyfer is 126, met 11 957 genesings en diè distrik het 1 148 aktiewe gevalle.

In die Noord-Kaap is 122 nuwe KOVID-19 gevalle aangemeld deur die ministerie van gesondheid, wat die kummulatiewe totaal in die provinsie te staan bring op 89 083.

Die totaal sterftes in die provinsie weens KOVID-19-komplikasies staan op 2 148.

Sowat 81 233 persone het genees van die virus en laat die provinsie met 5 700 aktiewe gevalle.

Leave A Reply

Your email address will not be published.