41 nuwe Kovid-19 gevalle vir die Namakwa-distrik aangemeld

"Die gevalle is toegeken aan Nama Khoi regsgebied (14), Hantam (10), Richtersveld (9), Khâi Mai (6), en Kamiesberg (2). "

0

In die jongste verslagperiode is ‘n totaal van 41 nuwe Kovid-19 gevalle vir die Namakwa-distrik aangemeld.

Die gevalle is toegeken aan Nama Khoi regsgebied (14), Hantam (10), Richtersveld (9), Khâi Mai (6), en Kamiesberg (2).

Die Namakwa-distrik se kummulatiewe totaal staan op 13 272, die sterftesyfer is 127, met 12 028 genesings en diè distrik het 1 117 aktiewe gevalle.

In die Noord-Kaap is 250 nuwe KOVID-19 gevalle aangemeld deur die ministerie van gesondheid, wat die kummulatiewe totaal in die provinsie te staan bring op 89 327.

Die totaal sterftes in die provinsie weens KOVID-19-komplikasies staan op 2 165.

Sowat 81 459 persone het genees van die virus en laat die provinsie met 5 701 aktiewe gevalle.

Leave A Reply

Your email address will not be published.