Namakwa Burgemeester spreek inwoners toe oor Erfenismaand
Die Uitvoerende Burgemeester van die Namakwa-distrik, Mervin Cloete, het in ‘n video-opname, ‘n Geseënde Erfenismaand aan alle Namakwalanders toegewens.

In die video het Cloete hulde gebring aan plaaslike ontslape helde soos Oom Ysterman, ens.
Hy het ook melding gemaak op die Nama-taal, wat deel is van die algehele “Namakwa-menswees”.
Hier volg die video-opname: