6 nuwe Kovid-19 gevalle vir die Namakwa-distrik aangemeld nie

"Die Namakwa-distrik se kummulatiewe totaal staan op 13 827, die sterftesyfer is 133, met 13 413 genesings en diè distrik het 304 aktiewe gevalle.  "

0

In die jongste verslagperiode is daar 6 nuwe Kovid-19 gevalle vir die Namakwa-distrik aangemeld, wat toegeken is aan Hantam plaaslike munisipaliteit.

Die Namakwa-distrik se kummulatiewe totaal staan op 13 827, die sterftesyfer is 133, met 13 413 genesings en diè distrik het 304 aktiewe gevalle.

In die Noord-Kaap is 40 nuwe KOVID-19 gevalle aangemeld deur die ministerie van gesondheid, wat die kummulatiewe totaal in die provinsie te staan bring op 92 401.

Die totaal sterftes in die provinsie weens KOVID-19-komplikasies staan op 2 251.

Sowat 88 542 persone het genees van die virus en laat die provinsie met 1 608 aktiewe gevalle.

Leave A Reply

Your email address will not be published.