ANC President besoek Sol-plaatjie

0

Die president van die African National Congress, Cyril Ramaphosa, lei vandag 11 Oktober die ANC-veldtogroete in die provinsie.

Ramaphosa sal deur die provinsiale voorsitter, dr. Zamani Saul, die Provinsiale Sekretaris Cde. Deshi Ngxanga asook lede van die Nasionale en Provinsiale Uitvoerende Komitee vergesel word.

Die veldtogroete sal in die Sol-plaatje munisipale gebied plaas vind.

Die veldtog sal ook regoor die Noord-Kaap provinsie plaasvind ten doel om die gemeenskappe aan te moedig om te stem vir die African National Congress op 01 November 2021.

PRESIDENT PROGRAM IS SOOS VOLG:

Tyd: 09h35-10h40

Aktiwiteit: Deur tot deur

Plek: Wyk 22, Greenpoint

 

Tyd: 10h40-11h10

Aktiwiteit: Gemeenskapsvergadering

Plek: Wyk 22, Oop ruimte langs die winkels

 

Tyd: 11h20 -12h40

Aktiwiteit: Deur tot deur

Plek: Wyk 3, Homelite

 

Tyd: 12h40 – 13h00

Aktiwiteit: Gemeenskapsvergadering

Plek: Wyk 3, Sokker grond

 

Tyd: 14h10 – 15h30

Aktiwiteit: Deur tot deur

Plek: Wyk 8, Kagisho, John Daka en Donkerhoek

 

Tyd: 15h30 – 16h00

Aktiwiteit: Gemeenskapsvergadering

Plek: Wyk 8, Donkerhoek Sportgrond

 

Leave A Reply

Your email address will not be published.