Foto: Verskaf @Noord-Kaap SAPD

In 'n poging om wetgewing oor die verspreiding van vuurwapens en ammunisie af te dwing, het die stasiebevelvoerder van Hopetown SAPD, Luitenant-Kolonel Riaan Jooste en sersant Eland en Olivier gereageer op inligting verskaf deur 'n…

Plofstofman kry 15jaar

Die De Aar-streekhof het Alvin Kruger (27) op Dinsdag, 30 November 2021, tot effektiewe 15 jaar direkte gevangenisstraf gevonnis. Dit hou veband met aanklagte van besigheidsinbraak en opsetlike beskadiging van eiendom. Valke woordvoerder,…

Man vas vir verkragting

'n 43-Jarige manlike verdagte is aangehou ná sy arrestasie in verband met 'n beweerde klagte van seksuele aanranding. Kaptein Olebogeng Tawana, ‘n polisiewoordvoerder in die Noord-Kaap het bevestig dat die verdagte gevlug het. Dit nadat…