Vooma Vaccination Weekend

Vooma Vaccination weekend takes place between 1 to 3 October 2021. We can save 20 000 lives if we vaccine 70% of adults by the end of the year. Find attach the communication guide by GCIS Guide to Communication Vooma…

NK Munisipaliteite stuk-stuk gesteel

Die beweerde diefstal en vandalisme van die infrastruktuur in die Noord-Kaapse munisipaliteite duur voort. Dit nadat inwoners van Homevale, Homelite, Lerato Park, Roodepan en ander omliggende gebiede ingelig is dat dienssentrums in…

Erfenisdag- viering van kulture

Jaarliks word Erfenisdag op 24 September in Suid-Afrika herdenk en word as ‘n publieke vakansiedag beskou. Voorheen 1994 het hierdie dag bekend gestaan as Shaka-dag, waartydens Zoeloes hulle koning herdenk het.. Na 1994 is dit omskep in…