"In die jongste verslag het Pixley ka Seme die meeste positiewe gevalle (86) aangeteken, gevolg deur Frances Baard (24), Namakwa (10), JT Gaetsewe (9) en ZF Mgcawu (7)."
"Daar word verwag dat die Augrabies-waterval sy welbekende brul-geluid sal afgee, soos die water die volgende paar dae oor die rotsagtige omgewing sal neerstort."