COVID-19 syfers neem toe in Nama-Khoi regsgebied Niruscha van Neel Nov 30, 2020 0 "Die Nama-Khoi regsgebied het huidiglik 190 aktiewe gevalle van die virus."
Kersfees kom vroeg vir Okiep se Britney Mac Donald Niruscha van Neel Nov 26, 2020 0 "'SIEMANS' het op die 98.1 klankgolwe na Britney se storie geluister en besluit om haar wenslysie waar te maak."
COVID-19 gevalle styg steeds in Nama-Khoi regsgebied Niruscha van Neel Nov 25, 2020 0 "Die Nama-Khoi regsgebied het huidiglik 183 aktiewe gevalle van die virus."
NSFAS-aansoeke oop vir 2021! Niruscha van Neel Nov 24, 2020 0 "Besoek www.nsfas.org.za, om aansoek te doen en vir meer inligting."
Pa swaar gestraf vir poging tot moord op sy seun Niruscha van Neel Nov 24, 2020 0 "Die ma van die sesjarige seun het aan die polisie vertel dat die pa haar seun wou doodmaak en dat sy ook vir haar lewe gevrees het."
Geen Covid-19 gevalle vir Nama-Khoi regsgebied aangemeld Niruscha van Neel Nov 19, 2020 0 "Die Nama-Khoi regsgebied het huidiglik 167 aktiewe gevalle van die virus."
Nehawu-staking ontneem NK-inwoners van hul reg tot gesondheidsorg Niruscha van Neel Nov 18, 2020 0 "Nehawu het vroeër aangekondig en die departement skriftelik in kennis gestel, dat sy lede voort sal gaan met hul sloerstaking totdat die departement voldoen aan hulle eise."
Noord-Kaap skole gerat vir 2021 akademiese jaar Niruscha van Neel Nov 18, 2020 0 "Skoolhoofde van verkeie skole word gemaan vir 'n 100% inhandiging van handboeke."
Nama-Khoi COVID-19 totaal styg met èèn nuwe geval Niruscha van Neel Nov 18, 2020 0 "Die Nama-Khoi regsgebied het huidiglik 167 aktiewe gevalle van die virus."
NIEMAS verteenwoordig plaaslike diamant-delwers Niruscha van Neel Nov 18, 2020 0 "Hulle wil graag onwettige delwers help om permitte te bekom en wetting te myn."