"Hierdie skole het met die ondersteuning van die Namakwa-distrikskantore verseker dat alle stelsels in plek is om leerders te ontvang, terwyl hulle aan Covid-19 veiligheidsmaatreëls voldoen."
Die baie beminde, Mario Beukes, het oor die naweek sy baanbreker-inisiatief voortgesit.
Beukes het Vrydag koeke afgelewer by die polisiestasies op Kleinzee, Kommaggas en Pofadder.
Op Sondag, 14 Februarie, het die NFM-span Beukes…
Mario Beukes is ’n kranige koekbakker woonagtig op Bersig.
Beukes het inisiatief geneem om vir tehuise en polisiestasies, koeke te bak vir valentynsdag.
Die projek is geloods om hierdie instantsies te bedank vir wat hul vir die…
Dit het aan die lig gekom dat inwoners vele klagtes aan verskeie belanghebbendes gerig het in verband met die toestand van die paaie, asook dienslewering van die munisipaliteit.