Die Namaqua gestremde organisasie met NCPD en Casualday ‘n Jannie du Toit konsert aan.
November - Desember is gestremdheids bewusmakinga maand / disability Awareness month en daarom bied die Namaqua gestremde organisasie met NCPD en Casualday 'n Jannie du Toit konsert aan.