Bejaardes word bewus gemaak van hul regte

0

Op Woensdag, 29 September 2021, het lede van Kimberley SAPD vir die voorkoming van sosiale misdaad ‘n bewusmakingsveldtog in die sentrale sakegebied begin, ter viering van die week vir die regte van ouer persone.

‘n Polisiewoordvoerder in die Noord-Kaap, Sersant Dikeledi Gopane, het bevestig dat bejaardes was bewus van hul regte.

Die lede het pamflette aan die gemeenskap uitgedeel.

“Die bejaardes is ingelig oor hul regte en wat om te doen wanneer hulle slagoffers word van enige soort misdaad en watter maatreëls hulle moet tref om hulself te beskerm”, het Sersant Gopane gesê. 

Leave A Reply

Your email address will not be published.