Brand verwoes alles en familie sit in sak en as

"Hulle benodig die hulp van  meubels, komberse, gordyne, kruideniersware, toiletware asook volwasse en kinder klere."

0

Wat vir ‘n familie in Onseepkans as ‘n dood gewone Vrydag begin het, het voor die middag ‘n traumatiese wending geneem.

Omstreeks 12 uur vanmiddag het diè familie se huis in ‘n brand vernietig.

Vlamme het eers onstaan in die sinkhuis, watter later versprei het na die muur huis, wat in die brand vernietig was.

Die familie het al hul belangrike dokumentasie en meubels in die brand verloor.

Al besittings wat hulle oor het is die klere aan hul lyf.

Die familie, het familie in Vioolsdrift en is opsoek na  ‘n geleë tot by hulle.

Hulle benodig die hulp van  meubels, komberse, gordyne, kruideniersware, toiletware asook volwasse en kinder klere.

Die oorsaak van brand is nog nie bekend

Leave A Reply

Your email address will not be published.