Casual Day 2021!

"Namakwalanders was natuurlik baie opgewonde en uiwerig om deel te neem aan die jaarlikse veldtog."

0

 Die Nasionale Raad vir en van Persone met Gestremdhede (NCPD) het vir die 27ste jaar Loslitdag gevier op 3 September!

Hierdie jaar se Loslitdag was deur The Ultimate Disney Princess Celebration geïnspireer en die tema was Courage & Kindness.

Namakwalanders was natuurlik baie opgewonde en uiwerig om deel te neem aan die jaarlikse veldtog.

Baie gemeenskapslede het hul pers hempies gedra en ander het selfs soos prinsesse aangetrek.

Die NCPD bedank ook elke persoon wat deelgeneem het en hierdie jaar se Loslitdag veldtog moontlik gemaak het.

Leave A Reply

Your email address will not be published.