Trending
- Nóg wateronderbrekings vir Nama-Khoi
- Finansiële druk op toelae-afhanklikes as gevolg van gebrek aan SASSA-betaalpunte
- Namakwa distrik teken 26 nuwe Covid-19 gevalle aan
- EDCOIN, geskep om onderwysers by skole te help
- Namakwa distrik 16 nuwe Covid-19 gevalle aangemeld
- Namakwa distrik teken een nuwe Covid-19 geval aan
- DA wil Sedibeng se geskiktheid ondersoek
- Werksgewers gaan inspeksie besoeke ontvang deur die Departement van Arbeid
- DA vra dat Premier Saul resultate ter tafel moet lê, nie planne nie
- Nege nuwe Covid-19 gevalle vir die Namakwa distrik aangemeld
Browsing Category
Gesondheid/Covid-19
Rooiwal Gemeenskap Ongelukkig Oor Kliniek Wat ‘n Wit Olifant Is
“Ons word net op Dinsdae en Donderdae gehelp by die Vioolsdrift Kliniek en daar is nie publieke vervoer nie.”
Namakwa distrik teken 19 nuwe Covid-19 gevalle aan
Nama Khoi regsgebied se Covid-19 totaal is 2 069 met 1 626 genesings.
LUR versoek gesondheidswerkers om te registreer op die regering se elektroniese…
Die Noord-Kaap het altesaam 3 902 entstofdosisse ontvang van die 80 000 wat in Suid-Afrika aangekom het.
Namakwa distrik teken 10 nuwe Covid-19 gevalle aan
Die Nama Khoi regsgebied se Covid-19 totaal is 2 060 met 1 626 genesings.
Dina Beukes groet gesondheidsdepartement Na byna 50-jaar
Na sy getrou vir 'n hele 45-jaar die Departement van Gesondheid en haar mense bedien het, is Dina Beukes gereed om haar goue jare met albei arms te omhels!
Beukes was die Distriksbestuurder van die Namakwa Distrik se Departement van…
Geen nuwe Covid-19 gevalle vir Namakwa distrik aangemeld
Namakwa distrik het ook geen nuwe Covid-19 gevalle aangemeld nie
Meeste Covid-19 gevalle vir Kamiesberg plaaslike munisipaliteit aangeteken
"Vyf gevalle is egter in die Nama Khoi regsgebied bevestig, twee vir Hantam, en vyf in die Richtersveld plaaslike munisipaliteit."
82 Jarige ouma klop Covid-19
Sy loop glad en al nie rond nie, en het Covid-19 opgedoen.
23 Nuwe Covid-19 gevalle vir Nama Khoi regsgebied aangemeld
"Nege gevalle is egter in Kamiesberg bevestig, twee onderskeidelik vir Khai Ma en Richtersveld, en drie in die Hantam plaaslike munisipaliteit."
Meeste nuwe Covid-19 gevalle aangeteken vir Hantam plaaslike munisipaliteit
"Ses nuwe gevalle is aangeteken in Hantam, en twee onderskeidelik vir die Nama Khoi regsgebied en Richtersveld."