Trending
- Nóg wateronderbrekings vir Nama-Khoi
- Finansiële druk op toelae-afhanklikes as gevolg van gebrek aan SASSA-betaalpunte
- Namakwa distrik teken 26 nuwe Covid-19 gevalle aan
- EDCOIN, geskep om onderwysers by skole te help
- Namakwa distrik 16 nuwe Covid-19 gevalle aangemeld
- Namakwa distrik teken een nuwe Covid-19 geval aan
- DA wil Sedibeng se geskiktheid ondersoek
- Werksgewers gaan inspeksie besoeke ontvang deur die Departement van Arbeid
- DA vra dat Premier Saul resultate ter tafel moet lê, nie planne nie
- Nege nuwe Covid-19 gevalle vir die Namakwa distrik aangemeld
Browsing Category
Gesondheid/Covid-19
Geen nuwe Covid-19 gevalle in Nama Khoi bevestig nie
"Een geval is egter in Kamiesberg bevestig, een in Khai Ma, en een in die Hantam plaaslike munisipaliteit."
Noord-Kaapse LUR vir onderwys besoek skole in Namakwaland
"Hierdie skole het met die ondersteuning van die Namakwa-distrikskantore verseker dat alle stelsels in plek is om leerders te ontvang, terwyl hulle aan Covid-19 veiligheidsmaatreëls voldoen."
Nama Khoi bevestig 10 nuwe Covid-19 gevalle
"10 Nuwe gevalle van Covid-19 is in die Nama Khoi regsgebied bevestig, een in Kamiesberg en twee in die Richtersveld plaaslike munisipaliteit."
Twaalf nuwe Covid-19 gevalle vir die Namakwa distrik aangemeld
"In die jonsgte verslag het Frances Baard die meeste nuwe positiewe gevalle (38) aangeteken, gevolg deur JT Gaetsewe (20), ZF Mgcawu en Pixley ka Seme, albei met 19, en Namakwa (12)."
Ongeregistreerde gesondheidswerkers sukkel om aan die lewe te bly
Sekere gesondheidswerkers het laat hoor dat hulle gekwalifiseer het en dat hulle weet slegs toelaes sal kry, totdat hulle hul sertifikate ontvang.
Minder as 100 nuwe Covid-19 gevalle in Noord-Kaap bevestig
"Die laaste keer dat die Noord-Kaap minder as 100 nuwe gevalle per dag aangekondig het, was op 05 Januarie 2021."
LUR Lekwene tevrede met Namakwa-distrik se gesonheidsfasiliteite
"Ons het ook opgemerk dat die onlangse toevoeging van ses ambulanse en 11 kliniese uitreikbakkies, 'n
groot positiewe impak op dienslewering in plaaslike gemeenskappe het."
Namakwa toon laagste Covid-19 syfer in Noord-Kaap aan
"Die meeste positiewe gevalle is in die JT Gaetsewe distrik bevestig (43), gevolg deur ZF Mgcawu (33), Frances Baard (31), Pixley ka Seme (11) en Namakwa (8)."
424 Gesondheidspersoneellede in NK aangestel
"Die Namakwa-distrik het 52 personeellede ontvang; ZF Mgcawu, 57; John Taolo Gaetsewe, 43; Frances Baard 58, Pixley Ka Seme 57, en Robert Mangaliso Sobukwe
Hospitaal het 148 lede ontvang."
Nama Khoi bevestig meer as 100 gevalle oor die naweek
"102 Hiervan was op Saterdag, 16 Januarie bevestig, met 32 nuwe gevalle in die jongste verslagtydperk van 24-uur."