Trending
- EDCOIN, geskep om onderwysers by skole te help
- Namakwa distrik 16 nuwe Covid-19 gevalle aangemeld
- Namakwa distrik teken een nuwe Covid-19 geval aan
- DA wil Sedibeng se geskiktheid ondersoek
- Werksgewers gaan inspeksie besoeke ontvang deur die Departement van Arbeid
- DA vra dat Premier Saul resultate ter tafel moet lê, nie planne nie
- Nege nuwe Covid-19 gevalle vir die Namakwa distrik aangemeld
- OPVOLG: Springbok moord en roof verdagte word borg toegestaan
- Rooiwal Gemeenskap Ongelukkig Oor Kliniek Wat ‘n Wit Olifant Is
- Plaaslike Besigheidseienaars Ruk Op Na Hof Oor Verdagtes Se Borgaansoek
Browsing Category
Reis en toerisme
Noord-Kaap loop deur onder swaar reën
"Motoriste en inwoners word gemaan om veilig en bedag te wees."
SAWS reik Vlak-4 waarskuwing uit vir Noord-Kaap
"Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWS) het vroeër 'n geel vlak-4 waarskuwing uitgereik vir ontwrigtende reënval in sekere gebiede, asook moontlike gelokaliseerde oorstromings."
Mokala-park is ‘n lowergroen paradys na die goeie reëns
Die Mokala Nasionale Park is omskep in 'n lowergroen wonderwêreld as gevolg van die bogemiddelde reënval wat ontvang is, in vergelyking met ander jare.
Kgalagadi-park getransformeer in ‘n groen paradys!
"Hierdie semi-woestyn gebied is na die goeie reëns omskep in 'n welige groen paradys."
Augrabies-waterval wèèr vanjaar ‘n skouspelagtige affêre!
"Daar word verwag dat die Augrabies-waterval sy welbekende brul-geluid sal afgee, soos die water die volgende paar dae oor die rotsagtige omgewing sal neerstort."
Namakwaland spog met ‘n ‘sopnat’ Nuwejaar
"Inwoners in die Nama Khoi regsgebied het omtren video's en foto's op sosiale media gedeel van die langverwagte reën."
Noord-Kaapse kusdorpe berei voor vir toeriste-oplewing
"President Cyril Ramaphosa het Maandag tydens sy nasionale toespraak bevestig dat Noord-Kaapse strande as "nie-brandpuntgebiede" beskou word, en tussen 06:00 en 19:00 vir die publiek oop sal wees."
Upington Eiland Vakansie oord gesluit vir Nuwejaar 2021
"Die munisipaliteit sal dus alles in hul vermoë doen, om die die veiligheid en gesondheid van alle lede van die gemeenskap, asook personeellede te verseker."
Boere in Noord-Kaap hoopvol na goeie reëns
Jansen sê dat hulle baie dankbaar is dat reënval in meeste omgewings voorgekom het, "maar Calvinia, die sentrale Brandvlei-gedeeltes, Namakwaland en die Boesmanland, op na Poffadder toe, is nog oorgeslaan."
Matriekpartytjies as COVID-19-superverspreiders geïdentifiseer
"#MatricRage-byeenkomstes is partytjies wat deur matrikulante bygewoon word, om die einde van hul matriekjaar en skoolloopbaan te vier."